Borg van 2020 VRL Hemde
Arenderaad 2020 en Gerhard Prins
Baie dankie aan mnr. Gerhard Prins, direkteur van Gey van Pittius Besproeiing, vir die borg van die hempies aan ons Arenderaad van 2019.
Arenderaad 2020 en Gerhard Prins
Baie dankie aan mnr. Gerhard Prins, direkteur van Gey van Pittius Besproeiing, vir die borg van die hempies aan ons Arenderaad van 2019.
Van links na regs: Paul Engelbrecht (Onderhoofseun), Jeandre Rossouw (Hoofseun), Ané Braasch (Hoofdogter) en Mieke van der Merwe (Onderhoofdogter).
Baie geluk aan Ané Braasch wat verkies is om deel te wees van Die Burger se 61ste jeugleierkonferensie wat hierdie jaar van 6-12 Desember plaasvind. Ané is een van 50 ander jeugleiers uit die Wes-Kaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap wat verkies is om die konferensie by te woon. Die tema vir die konferensie: Die jeug se inspraak in hulle toekoms.
Mev. J Louw (Hoërskool Strand se Leerderleier-skakelonderwyser) is ook vir die vyfde jaar as groepfasiliteerder aangestel.
Algemene Navrae
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Toelatings
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
AWSUM
HS Strand verskyn in die AWSUM-koerant wat in die Helderberg versprei word by alle Hoërskole en Laerskole wat daarin verskyn.
Arendenuus Nuusbrief
Hoërskool Strand se maandelikse nuusbrief.
Suidooster Skoolkoerant
Kwartaallikse aanlyn skoolkoerant
MySchool Aansoekvorm
Vandag | 16 |
Gister | 97 |
Afgelope week | 594 |
Afgelope maand | 1469 |
Sedert 2013 | 228541 |
Kopiereg © 2017 Hoërskool Strand | Ontwerp en onderhou deur RoundButton.co.za