Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background

2017 Matrieks Presteer

Agter: Cherise Louw, Estie Jacobs, Nicky Louise Byrne, Francious Pheiffer, Ruan Buys en Nicole Andries
Voor: Carla Cronje, Carla Coetzee, Ansela Burger, Leoné van der Wezthuizen en Wiehann Breedt 

Kliek HIER vir lys van A-Gemiddeldes

 

Oudskolier se prestasie merkwaardig


Ruan Oostenbrink wat in 2011 by die HS Strand gematrikuleer het, het in sy finale jaar cum laude geslaag. Hy het ook vir die kursus in sy gehéél cum laude geslaag. As ‘n mens MBChB (Medies) studeer, is dit ‘n uitsonderlike prestasie. Hy gaan volgende jaar in Port Elizabeth werk.

Baie geluk, dr. Oostenbrink. Ons Arende-familie is baie trots op hierdie skitterende prestasie. Ons glo dat jou harde werk beloon is en dat jy dit verdien.
Arbeider is sy loon waardig.

Nuwe Hoofleiers vir 2018

Danie Theron, Carlin Fischer, Tania Niemann en Pieter Welgemoed.

Ons nuwe hoofleiers is Vrydag, 13 Oktober 2017, vir die eerste keer tydens die Graad 12 's se uitstapdag aangekondig. Hierdie aankondiging het plaasgevind na die aanloop van die ou hoofleiers, Emja Langeveldt en Elger Braasch, se afskeidsboodskap aan die skool. 

Tania Niemann (Onderhoofdogter), Pieter Welgemoed (Onderhoofseun), Carlin Fischer (Hoofdogter) en Danie Theron (Hoofseun) is as hoofleiers vir 2018 aangewys. 
 
Ons sien baie uit om te sien hoe hierdie vier leiers die skool as 'n eenheid in 2018 gaan lei. Ons wens julle alle sterkte toe.
 

Onder Konstruksie

Hierdie blad is tans onder konstruksie en sekere opdaterings mag beïnvloed word.

Kontak ons

Tel: 021 853 1056


Algemene Navrae

Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. 


Toelatings

Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Skakels

AWSUM

HS Strand verskyn in die AWSUM-koerant wat in die Helderberg versprei word by alle Hoërskole en Laerskole wat daarin verskyn.

Arendenuus Nuusbrief

Hoërskool Strand se maandelikse nuusbrief.

Suidooster Skoolkoerant

Kwartaallikse aanlyn skoolkoerant

MySchool Aansoekvorm

 

Aantal Besoekers

241321
Vandag24
Gister160
Afgelope week184
Afgelope maand2309
Sedert 2013241321