Top Presteerders van 2017 Matrieks
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
1. Emja Langeveldt | 91.8 | 7 onderskeidings |
2. Elger Braasch | 88.3 | 7 onderskeidings |
3. Ruan Buys | 87.8 | 7 onderskeidings |
4. Ansela Burger | 87.0 | 6 onderskeidings |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
1. Emja Langeveldt | 91.8 | 7 onderskeidings |
2. Elger Braasch | 88.3 | 7 onderskeidings |
3. Ruan Buys | 87.8 | 7 onderskeidings |
4. Ansela Burger | 87.0 | 6 onderskeidings |
Agter: Cherise Louw, Estie Jacobs, Nicky Louise Byrne, Francious Pheiffer, Ruan Buys en Nicole Andries
Voor: Carla Cronje, Carla Coetzee, Ansela Burger, Leoné van der Wezthuizen en Wiehann Breedt
Kliek HIER vir lys van A-Gemiddeldes
Ruan Oostenbrink wat in 2011 by die HS Strand gematrikuleer het, het in sy finale jaar cum laude geslaag. Hy het ook vir die kursus in sy gehéél cum laude geslaag. As ‘n mens MBChB (Medies) studeer, is dit ‘n uitsonderlike prestasie. Hy gaan volgende jaar in Port Elizabeth werk.
Baie geluk, dr. Oostenbrink. Ons Arende-familie is baie trots op hierdie skitterende prestasie. Ons glo dat jou harde werk beloon is en dat jy dit verdien.
Arbeider is sy loon waardig.
Algemene Navrae
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Toelatings
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
AWSUM
HS Strand verskyn in die AWSUM-koerant wat in die Helderberg versprei word by alle Hoërskole en Laerskole wat daarin verskyn.
Arendenuus Nuusbrief
Hoërskool Strand se maandelikse nuusbrief.
Suidooster Skoolkoerant
Kwartaallikse aanlyn skoolkoerant
MySchool Aansoekvorm
Vandag | 81 |
Gister | 105 |
Afgelope week | 284 |
Afgelope maand | 2461 |
Sedert 2013 | 229533 |
Kopiereg © 2017 Hoërskool Strand | Ontwerp en onderhou deur RoundButton.co.za