Hoërskool Strand is baie trots op Carlin Fisher wat vir die O/18B IPT Boland Hokkiespan gekies is. Carlin gaan aan die Interprovinsiale-toernooi by Pietermaritzburg Girls High in Pietermaritzburg deelneem. Haar toer strek van 23-29 Junie.
Baie geluk aan Carlin met hierdie puik prestasie.
Sterkte en die Arende-familie is voorwaar trots op jou.
Hoërskool Strand is baie trots op Carli Swart wat die pas afgelope naweek tot die O/14 Wes-Kaap Netbalspan (Cedars), verkies is. Hierdie is ‘n uitmuntende prestasie.
Carli gaan as Doel vir die Cedars tydens die “All Ages”-toernooi vanaf 24 tot 29 Junie wat in Boksburg plaasvind, deelneem. Baie geluk aan hierdie puik Netbalspeler van die Arende-familie. Ons is voorwaar trots op jou.
Hierdie blad is tans onder konstruksie en sekere opdaterings mag beïnvloed word.
Algemene Navrae
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Toelatings
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
AWSUM
HS Strand verskyn in die AWSUM-koerant wat in die Helderberg versprei word by alle Hoërskole en Laerskole wat daarin verskyn.
Arendenuus Nuusbrief
Hoërskool Strand se maandelikse nuusbrief.
Suidooster Skoolkoerant
Kwartaallikse aanlyn skoolkoerant
MySchool Aansoekvorm
Vandag | 21 |
Gister | 160 |
Afgelope week | 181 |
Afgelope maand | 2306 |
Sedert 2013 | 241318 |
Kopiereg © 2017 Hoërskool Strand | Ontwerp en onderhou deur RoundButton.co.za