Hoofleiers 2019
Baie geluk aan ons nuwe hoofleiers vir 2019
Baie geluk aan ons nuwe hoofleiers vir 2019
Baie geluk aan Henco met hierdie merkwaardige prestasie. Henco het sy SA-kleure baadjie by ‘n toekennings geleentheid op 6 Oktober in Woodstock ontvang. Hy vertrek op 17 November vir deelname aan 2018 “ISA World Standup Paddle Board Championship” in Riye Bay, China.
Die kompetisie strek tot 4 Desember.
Baie sterkte met hierdie groot kompetisie, Henco – ons hou jou met Arendsoë dop.
Die Arende-familie is voorwaar trots op jou.
Liam Martin, kaptein van die eertse krieketspan is gekies om die Boland O.17-Plattelandspan in die jaar se nasionale week in Kimberley, te verteenwoordig.
Die toernooi vind vanaf 10 tot 14 Desember plaas.
Baie geluk, Liam en sterkte met die toernooi. Ons is baie trots op hierdie jong man.
Algemene Navrae
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Toelatings
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
AWSUM
HS Strand verskyn in die AWSUM-koerant wat in die Helderberg versprei word by alle Hoërskole en Laerskole wat daarin verskyn.
Arendenuus Nuusbrief
Hoërskool Strand se maandelikse nuusbrief.
Suidooster Skoolkoerant
Kwartaallikse aanlyn skoolkoerant
MySchool Aansoekvorm
Vandag | 19 |
Gister | 97 |
Afgelope week | 597 |
Afgelope maand | 1472 |
Sedert 2013 | 228544 |
Kopiereg © 2017 Hoërskool Strand | Ontwerp en onderhou deur RoundButton.co.za